1 main_return=Terug na $1
3 main_feedback=Terugvoering..
4 main_switch=Skakel na gebruiker..
6 main_version=Weergawe $1 op $2 ($3)
7 main_title=Webmin $1 op $2 ($3)
9 main_none=U het nie toegang tot enige Webmin modules nie.
10 main_skill=Ervarenheid
12 category_servers=Bedieners
13 category_hardware=Hardeware
14 category_system=Stelsel
15 category_webmin=Webmin
17 category_syslet=Syslets
18 category_cluster=Groepe
19 category_info=Inligting
22 header_webmin=Webmin Indeks
23 header_module=Module Indeks
25 header_config=Module Konfigurasie
26 header_servers=Webmin Bedieners
36 efilewrite=Skrywe onsuksesvol na $1 : $2
42 helpsearch=Soek dokumente..
43 switch_remote_euser=Die Unixgebruiker $1 bestaan nie.
46 chooser_title1=Kies lêer..
47 chooser_title2=Kies gids (directory)..
48 chooser_dir=Gids vir $1
51 users_title1=Kies Gebruikers..
52 users_title2=Kies Gebruiker..
53 users_sel=Gekose gebruikers
54 users_all=Alle Gebruikers
56 users_cancel=Kanselleer
59 groups_title1=Kies Groepe..
60 groups_title2=Kies Groep..
61 groups_all=Alle Groepe
62 groups_sel=Gekose Groepe
64 groups_cancel=Kanselleer
67 config_ecannot=U het nie die outoriteit om die module te verstel nie
68 config_title=Verstellings
69 config_dir=Vir module $1
70 config_header=Verstelbare opsies vir $1
72 config_eaccess=U het nie toegang tot hierdie module nie
73 config_err=Stoor van verstellings het gefaal
75 help_err=Kan nie hulp vertoon nie
76 help_epath=Ontbrekende of ongeldige hulpgids
77 help_efile=Kon hulplêer $1 nie lees nie
78 help_eheader=Ontbrekende <header> gedeelte
79 help_einclude=Kon $1 nie insluit nie
80 help_eif=$1 het gefaal : $2
81 help_eexec=$1 het gefaal : $2
83 referer_title=Sekuriteitswaarskuwing
84 referer_warn=<b>Warning!</b> Webmin het bevind dat die program $2 vanaf die URL $1 geroep is, wat buite die Webminbediener is. Dit kan 'n aanduiding wees dat 'n poging aangewend is om u bediener te flous om 'n skadelike opdrag uit te voer.
85 referer_warn_unknown=<b>Waarskuwing!</b> Webmin het bevind Webmin dat die program $1 vanaf 'n onbekende URL geroep is, wat buite die Webminbediener is. Dit kan 'n aanduiding wees dat 'n poging aangewend word om u bediener te flous om 'n skadelike opdrag uit te voer.
86 referer_ok=Gaan voort om die Webminprogram uit te voer.
87 referer_again=Moet nie weer die waarskuwing vertoon nie.
89 session_header=Webmin aanteken
90 session_mesg=U moet a gebruikersnaam en wagwoord invul om aan te teken by die Webminbediener op $1.
91 session_mesg2=U moet 'n gebruikersnaam en wagwoord invul om aan te teken.
92 session_user=Gebruikersnaam
93 session_pass=Geheime kode
94 session_login=Teken aan
96 session_failed=Aantekening het gefaal. Probeer asseblief weer.
97 session_logout=Aftekening suksesvol. Gebruik asb die onderstaande vorm om weer aan te teken.
98 session_timed_out=Die sessie word outomaties afgeteken na $1 minute van geen aktiwiteit.
99 session_save=Stoor aantekeninligting permanent?
101 acl_root=Root-gids vir lêerselekteerder
102 acl_home=Gebruiker se tuisgids (home directory)
103 acl_uedit=Gebruikers sigbaar in gebruikerslys
104 acl_uedit_all=Alle gebruikers
105 acl_uedit_none=Geen gebruikers
106 acl_uedit_only=Slegs gebruikers
107 acl_uedit_except=Alle gebruikers behalwe
108 acl_uedit_uid=Gebruikers met UIDs in die reeks
109 acl_uedit_group=Gebruiker in groep
110 acl_gedit=Groepe sigbaar in groeplys
111 acl_gedit_all=Alle groepe
112 acl_gedit_none=Geen groepe
113 acl_gedit_only=Slegs groepe
114 acl_gedit_except=Alle groepe behalwe
115 acl_gedit_gid=Groepe met GIDs in die reeks
116 acl_feedback=Kan terugvoeringepos stuur?
118 acl_feedback1=Ja, maar nie met konfigurasielêers nie
120 acl_rpc=Kan RPC-oproepe aanvaar?
121 acl_rpc2=Slegs vir <tt>root</tt> of <tt>admin</tt>
167 emodule=Toegang geweier: Gebruiker $1 het nie toestemming om module $2 te gebruik nie.
168 elock_tries=Kon lêer $1 nie sluit na $2 minute nie.
171 skill_medium=Intermediêr
174 feedback_title=Webmin Terugvoering
175 feedback_desc=Hierdie vorm laat u toe om foute aan te meld of voorstelle aan die Webminontwikkellaars te stuur. Wanneer u die Stuurknoppie kliek sal die inligting wat u ingevul het aan $1 ge-epos word.
176 feedback_desc2=Hierdie terugvoering sal aan die onwikkellaar van Usermin gestuur word en nie aan u stelseladministrateur, ISP of gaheerbediener nie. Stuur asseblief u terugvoering in Engels, self al vertoon Webmin tans in 'n ander taal.
177 feedback_header=Terugvoeringsbesonderhede
179 feedback_email=U eposadres
180 feedback_module=Met betrekking tot module
181 feedback_all=Alle modules
182 feedback_text=Beskrywing, probleem of voorstel
183 feedback_os=Sluit beheerstelselbesonderhede in by epos?
184 feedback_osdesc=As die opsie gekies is, sal die outomatiese terugvoering u beheerstelsel se naam en weergawe insluit.
185 feedback_config=Sluit modulekonfigurasie in?
186 feedback_configdesc=As hierdie opsie gekies is, sal die epos die konfigurasie van die verwante module en die inhoud van die konfigurasielêers van die module insluit. Bv, as die terugvoering ivm die <i>Gebruiker en Groepe</i> module was, sal u <tt>/etc/passwd</tt> en <tt>/etc/shadow</tt> lêers gestuur word.
187 feedback_attach=Addisionele lêers om by te voeg
188 feedback_send=Stuur Terugvoering
189 feedback_mailserver=Stuur via SMTP bediener
190 feedback_mailserver_def=Plaaslike sendmail program
191 feedback_err=Die terugvoeringsboodskap het gefaal
192 feedback_emodule=U het aangedui dat die modulekonfigurasie by die boodskap ingesluit moet word, maar u het nie 'n module gekies nie.
193 feedback_emodule2=Die gekose module bestaan nie
194 feedback_econfig=U het nie volle toegang tot die module nie
195 feedback_via=Stuur terugvoering aan $1 via SMTP bediener $2
196 feedback_prog=Terugvoering is gestuur aan $1 mbv sendmail program $2
197 feedback_esend=Die terugvoering via die sendmail program of plaaslike SMTP bediener het gefaal
198 feedback_to=Stuur terugvoering aan adres
199 feedback_enoto=Geen adresse was aangedui die terugvoering aan te stuur nie
200 feedback_ecannot=U is nie toegelaat om terugvoering te stuur nie
201 feedback_ecannot2=U is nie toegelaat om terugvoering te stuur wat konfigurasielêers bevat nie
202 progress_size=Laai $1 ($2 bytes) af..
203 progress_nosize=Laai $1 af..
204 progress_data=Ontvang $1 grepe ($2 %)
205 progress_data2=Ontvang $1 grepe
206 progress_done=.. Aflaai voltooi.